In die eerste deel van Jesaja word vertel hoe God sy volk gaan oordeel en die hoop wat daar is as hulle gaan terugkom na Hom toe. Die kern is Jesaja 1: 18: "Kom nou, laat ons die saak uitmaak, sê die Here..."
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show